Australiese Grand Prix

Die Australiese Grand Prix is 'n Formule Eenmotorwedren wat jaarliks in Australië gehou word. Die Grand Prix is die oudste oorblywende motorrenkompetisie in Australië wat reeds 80 keer sedert die eerste keer in 1928 op Phillipeiland gehou is. Sedert 1985 is die wedren 'n rondte van die FIA F1-Wêreldkampioenskap en word deesdae by die Melbourne Grand Prix Renbaan by Albert Park in Melbourne gehou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy